Perspektief

Afvaardiging van Afri/Solidariteit en die reaksie daarop


Listen Later

Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof. Theo Venter en Prof. Christo van der Rheede, gesels hierdie week verder oor verlede week se tema van hierdie program: Behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek? Hierdie week word daar gesels oor die reaksies van swart Suid-Afrikaners oor die afvaardiging van Afri/Solidariteit. Perspektief
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

PerspektiefBy Radio Pulpit