Nuus

Agoa-lande moet ander markte oorweeg


Listen Later

Reaksie word steeds ontvang oor die Agoa-ooreenkoms wat die VSA net verleng het tot einde Desember vanjaar. Vir baie maatskappye sal dit moeilik wees om produksie te beplan vir net 'n jaar met die langtermyn wat onseker lyk. Kosmos 94.1 Nuus het met arbeidskenner Tim Parkhouse gepraat. Volgens Parkhouse moet Agoa-lande na ander markte begin kyk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings