Nuus

Agoa: Solidariteit sê GNU moet spanning met VSA verminder


Listen Later

Die vakbond Solidariteit het die besluit van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers verwelkom om die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika te verleng. Hulle het die regering versoek om sy diplomatieke geskil met die VSA op te los. Die vakbond sê Suid-Afrika se moontlike uitsluiting van Agoa bedreig derduisende werksgeleenthede in die motor-, landbou- en vervaardigingsektore. Jaco Kleynhans van Solidariteit vra dringende optrede om voortgesette toegang tot die VSA-mark te verseker en lewensbestaan te beskerm:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings