Nuus

Agoa: Uitvoermarkte moet diversifiseer


Listen Later

Nog reaksie is ontvang op die sperdatum vir Agoa, of die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika wat verstryk het. Die Trump-administrasie het geen formele besprekings of verklarings daaroor uitgereik voordat die Amerikaanse regering gesluit het nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Suid-Afrikaanse landbou ekonoom Dr. Kobus Laubscher gepraat, wat die impak verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings