Kosmos 94.1

Agra se Speenkalfkampioenskap skop af


Listen Later

Die Nasionale Speenkalfkampioenskap is by die Bank Windhoek-ring op die Windhoek skougronde geloods. Die kampioenskappe is al sedert 2011 ’n vaste instelling op die veilingkalender. Met veilings landswyd bring Agra Veilings produsente bymekaar. Kosmos 94.1 Nuus was by die skougronde en het met Paul Klein, die uitvoerende hoof van die Agra-veilings gepraat. Hy het meer oor die land se bestendigheid met bek-en-klouseer bekamping.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1