Agribank reik ‘n geruime tyd uit na boere regoor die land met verskeie inligtingsessies en ook navorsing wat aan plaaslike media gestuur is oor landbou en verwante aktiwiteite... Rino Muranda, die Skakelbeampte van AgriBank gesels vanoggend oor hoe belangrik dit is om inligting te deel tussen mekaar..