Kosmos 94.1 Landbou

Agribank gesels oor stimuluspakket.


Listen Later

Boere in Namibië het voor die Covid-19 pandemie gebuk gegaan onder droogte-uitdagings. Die inperking om die virus te bekamp het sake verder vererger maar, Agribank se stimuluspakket, wat op 1 Junie in werking getree, het ‘n mate van verligting gebring. Ons gesels vanoggend met die bank se Hoof Uitvoerende Beampte Sakaria Nghikembua oor die reaksie van die boeregemeenskap en sy kliënte se algehele finansiële uitdagings:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1