Nuus

Agribank help graanboere in Zambezi


Listen Later

Agribank het ‘n nuwe akkerboupakket vir graanboere op Katima Mulilo van stapel gestuur, waarmee boere saad, kunsmis, toerusting en water-infrastruktuur kan bekom. Die pakket gaan na verwagting binnekort ook na Rundu uitgebrei word. Agribank se waarnemende bestuurder in Zambezi, Etuhole Ingo, het meer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings