Agribank het bekend gemaak dat hy ‘n waarborg van 200 miljoen Namibiese doller van die Namibiese Ministerie van Finansies bekom het vir produksie lenings wat beskikbaar gestel is volgens sy Covid stimuluspakket. Die bank se Hoof Uitvoerende Beampte Sakaria Nghikembua gesels met Kosmos 94.1 Landbou nuus vir meer hieroor.