Nuus

Agribank verduidelik staking van salarisgesteunde lenings


Listen Later

Agribank het die onmiddellike staking van nuwe salarisgesteunde lenings vir staatsamptenare aangekondig, na die finansministerie se besluit om bande met Avril Payment Solutions te verbreek. Geen nuwe persoonlike lenings sal deur die platform verwerk word nie. Agribank-woordvoerder Fillemon Nangonya het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat bestaande lenings onaangeraak sal bly en deur die finansministerie bestuur sal word totdat dit ten volle terugbetaal is. Hy verduidelik dat die lenings ingestel is vir deeltydse boere wat salarisse trek:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings