Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.
Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die G20-landboudialoog se besprekings wat hierdie maand aan die G20-leiersberaad as uitvloeisel voorgelê gaan word.