Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.
Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor Sauvignon Blanc Suid-Afrika se jaarlikse Seminaar en Algemene Jaarvergadering wat volgende Woensdag 12 November aangebied word en ʼn interessante bespreking oor miniraliteit in wyn.