Agriskoops (Afrikaans)

Agriskoops - 10 November 2025


Listen Later

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die impak van hierdie jaar se verwagte beter somergraanoes en die impak daarvan op voedselinflasie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Agriskoops (Afrikaans)By Newskoop