Agriskoops (Afrikaans)

Agriskoops - 18 November 2025


Listen Later

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die gewilde Loxton Skou in die Noord-Kaap wat van 5 tot 6 Desember plaasvind. Die skou vier hierdie jaar sy 50ste bestaansjaar
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Agriskoops (Afrikaans)By Newskoop