Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.
Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor risikobestuur en toekomstige veerkragtigheid met sonkragoplossings in landbou.