Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.
Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels met een van die wenners by vanjaar se Meestersuiwelboer-toekenningsgeleentheid.