Nuus

Agt sterf toe B52 in Los Angeles neerstort


Listen Later

Agt mense, insluitend twee Boeing-werknemers, is dood in 'n B52-bomwerperongeluk kort na opstyging by die Edwards-lugmagbasis, noordoos van Los Angeles. Dit is die dodelikste ongeluk waarby 'n B-52-bomwerper betrokke was sedert 1982. Die adjunkbevelvoerder van die Amerikaanse Lugmag, kolonel James Hayes, sê die bomwerper het 'n toets uitgevoer ter ondersteuning van die radarmoderniseringsprogram. Hy sê militêre amptenare sal begin ondersoek instel, maar die presiese besonderhede sal eers na ongeveer ses maande vir die publiek beskikbaar wees:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings