Nuus

Air Namibia werkers ontmoet met regering


Listen Later

Voormalige Air Namibia-werkers poog nog steeds om finale betaling in hulle skeidingspakkette te ontvang en het met die lynministerie vergader, nie net hieroor nie, maar ook die ooreenkoms dat hulle eerste opgeroep sal word sou ‘n redery weer op die been gebring word. Kosmos 94.1 Nuus het met Renier Bougaard, woordvoerder van voormalige Air Namibia werkers gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings