Naweek Aktueel

Akademie/Teologie as Wetenskap en Belydenis


Listen Later

Daar is van tyd tot tyd ongemak oor dit wat Universiteite wat met Teologiese opleiding gemoeid is sê en dit wat vanaf die kansels verkondig word. Proff. Tanya van Wyk, Fanie Snyman en Neels Jackson gesels saam. www.radiokansel.co.za
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Naweek AktueelBy Radio Pulpit