Nuus

Akkerbouraad registreer informele handelaars


Listen Later

Die Namibiese Akkerbouraad sê 'n gebrek aan data oor informele vrugte- en groenteverkopers belemmer pogings om die sektor te reguleer en plaaslike produsente te beskerm. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die Akkerbouraad se tuinbou-ontwikkelingsbestuurder, Emilie Abraham, gewaarsku dat die huidige verkoperdatabasis onvolledig is, wat gapings in toesig laat en boere blootstel aan risiko's soos wanbetaling en prysmanipulasie deur ongeregistreerde handelaars. Met slegs sowat 200 verkopers tans op rekord, loods die Akkerbouraad nou 'n nasionale registrasieveldtog om deursigtigheid en markskakels oor die gewaswaardeketting te verbeter.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings