Nuus

Akkerbourvooruitsigte lyk goed vir 2026


Listen Later

Akkerbouvooruitsigte vir volgende jaar lyk baie belowend en dié subsektor se waardetoevoeging tot die Namibiese ekonomie sal na verwagting meer as drie miljard Namibiese dollar beloop. Kosmos 94.1 Nuus het met Emilie Abraham van die Akkerbouraad van Namibië oor die algehele oesvooruitsigte vir 2026 gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings