Nuus

Aktivis Ben Freeth saal weer SOAG-perd op


Listen Later

Die Zimbabwiese boer en aktivis Ben Freeth is terug op sy perd. Ná 'n simboliese perdryreis van 2 400 km na die SAOG-tribunaal in 2024, het Freeth hierdie week na Windhoek teruggekeer en die gebed wat hy aan die deur vasgespeld het, steeds onaangeraak gevind. Nou ry hy na Kaapkruis en sit sy sending voort om lig te werp op die sluiting van die tribunaal. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings