Spektrum

Albert Jacobs - Wild At Heart Bootcamp


Listen Later

Sanet Deysel gesels met Albert Jacobs van die Lions of the Lamb Span oor die Wild at Heart Bootcamp wat eersdaags plaasvind. Hierdie mannebediening is gebasseer op John Eldridge se boek, Wild at Heart en vat manne vir ‘n hele naweek weg om weer hulle siele te vind Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit