Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 664 episodes available.
August 06, 2026Wynand du Preez- 'n welgevallige offerOns het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Welgevallige offer” uit Fil 4:18 Spektrum Podcasts...more5minPlay
August 06, 2026Kalaharistories: swaarkry se vlaktesHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Swaarkry se vlaktes” uit Ps 18:30 en 2 Sam 22:31 Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 05, 2026Gateway News 5 AugGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 04, 2026Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 04, 2026Francois Boyce gaan wild!Johann Els gesels met Francois Boyce. Hy is Pastoor / Aanbiddingsleier / Motiveringspreker / Seremoniemeester (MC) vir kindergeleenthede… en hy kuier in Gauteng met sy produksie “Die Wildtuin en ek” in die Afriforum teater waar hy die Here se diere en dinge gebruik om allerhande punte te maak. Spektrum Podcasts...more13minPlay
August 04, 2026Ds Janlu Kuyler - 'n Skoon geweteDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, as ambassadeurs en bedienaars, ‘n skoon gewete voor God en mense te he. Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 04, 2026Huweliksfokus - Geniet die lewe saamOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Geniet die lewe saam” uit Prediker 9:9 Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 30, 2026Wynand du Preez - Sy krag gee die deurslagOns het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Sy krag gee die deurslag” uit Fil 4:13 Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 30, 2026Kalaharistories: Hoe genade lykHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoe genade lyk” uit Joh 18:10-11 Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 29, 2026Gateway News 29 JulGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 664 episodes available.