Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
August 26, 2026Laurie Greyvenstein oor toegang tot die regJohann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat sonder een van die ouers onderhou moet word” wat binnekort aangebied word deur die “Social Justice Stigting." Spektrum Podcasts...more13minPlay
August 26, 2026Huweliksfokus - Hoe suksesvol het ons mekaar vergeweOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe?” uit Matt 6. Spektrum Podcasts...more5minPlay
August 25, 2026Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 25, 2026Lois Massyn dig met die leweJohann Els gesels met Lois Massyn, ‘n digter wat lief is vir Jesus met ‘n groep op Faceboek met die naam, Tussen die Lyne. Ons kuier vanmiddag met haar oor dit alles. Spektrum Podcasts...more15minPlay
August 25, 2026Ds Janlu Kuyler - Glo jy dit Agrippa?Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 26 waar Paulus vir Koning Agrippa vra: “Glo jy dit?” Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 20, 2026Wynand du Preez - Goddelike instelling teenoor jou werkOns het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Goddelike ingesteldheid teenoor jou werk” uit Kolossense 3. Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 20, 2026Kalaharistories: Ons het mos handeHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons het mos hande” uit Lukas 10:37B (NLV) Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 20, 2026Ds Stephan van Heerden oor NG Buffelsjagrivier VleisfeesOns gesels met Ds Stephan van Heerden van NG Buffelsjagrivier oor hulle Vleisfees en sommer hulle bediening in die dorp ook. Spektrum Podcasts...more13minPlay
August 19, 2026Vivienne Heath - I give everything and everyone to youVivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Jesus.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
August 19, 2026Huweliksfokus: wat moet ons weet om ons huwelik te laat werk?Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Wat moet mens weet om jou huwelik te laat werk?” Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.