Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Janlu Kuyler - In alles is Hy met jou
    Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 5, en hoe die Here met jou is, deur alles. Spektrum Podcasts
    8 min
  • Kalaharistories: Gasvryheid se ooptes
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gasvryheid se ooptes” uit Jos 5:15 en Rig 6:22 Spektrum Podcasts
    7 min
  • Gateway news 7 Oct
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #5
    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #5” Spektrum Podcasts
    5 min
  • Ds Janlu Kuyler - Die Here sorg vir jou
    Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 4, met die boodskap dat die Here altyd ‘n uitkom gee. Hy sorg vir jou. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Net buite die ligkring
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Net buite die ligkring” uit Johannes 18. Spektrum Podcasts
    8 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…