Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
July 22, 2026Vivienne Heath - My One ThingVivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “My One Thing.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
July 22, 2026Pitch Your Business - Jorrie Jordaan an Electrical and SolarTerwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle geleer het en hoe die kompetisie gehelp het om hul sake-ondernemings te ontwikkel. Ian (Jorrie) Jordaan van Electrical and Solar vertel ons meer. Spektrum Podcasts...more13minPlay
July 22, 2026Huweliksfokus: MentorskapOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart #3 - Mentorskap Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 21, 2026Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 21, 2026Heila de Villiers - Wanneer die Gees FluisterJohann Els gesels met Heila de Villiers. Sy het haar eerste boek geskryf. Dit is haar lewensverhaal met die naam “Wanneer die Gees Fluister” wat sy graag met ons wil deel vanmiddag. Spektrum Podcasts...more18minPlay
July 21, 2026Ds Janlu Kuyler - Hou moed!Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 wat jou aanmoedig om moed te hou! Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 16, 2026Wynand du Preez - Moenie die Here vergeet nieOns het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet die Here nie vergeet nie” uit Deut 8:6-10. Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 16, 2026Kalaharistories: AnkerpaalHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ankerpaal” uit Hand 27:23 - 25 Spektrum Podcasts...more8minPlay
July 16, 2026Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop"Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoop, volharding en tweede kanse. ’n Getuienis van God se getrouheid, selfs in die moeilikste omstandighede. Spektrum Podcasts...more16minPlay
July 15, 2026Rick Moser - a Revelation of worshipJohann Els gesels met Rick Moser aangaande sy openbaring oor aanbidding, wat ook die tema van sy boek is. Spektrum Podcasts...more13minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.