Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering
    Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig. Spektrum Podcasts
    8 min
  • Kalaharistories: In die middel
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In die middel” uit Kolossense 1:15-20 Spektrum Podcasts
    9 min
  • Dr Wendy Greyvensteyn - Shamar Clinic truly cares
    Dr Wendy Greyvensteyn is founder of the Shamar Clinic, the very first Christian based Psychiatric hospital in Africa, where they offer Professional, evidence-informed care centred on dignity, restoration and the whole person. Spektrum Podcasts
    13 min
  • Gateway News
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Vivienne Heath - Construct a trellis
    Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Construct a trellis.” Spektrum Podcasts
    4 min
  • Dr Coenie Burger - Soos Sagte reëns
    Johann Els gesels met Dr Coenie Burger, ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye stempel afgedruk, veral ten opsigte van leierskapsontwikkeling, prediking en die missionale transformasie van gemeentes. Sy nuutste boek se naam is: Soos sagte reëns Spektrum Podcasts
    17 min
  • Ds Janlu Kuyler - Wees die konstante stem van hoop
    Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 27 met die uitnodiging om die “konstante stem van hoop” te wees. Spektrum Podcasts
    5 min
  • Kalaharistories: Ek het van Hom vergeet
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek het van Hom vergeet” uit Hebr 3:1-2 Spektrum Podcasts
    7 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…