Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
July 14, 2026Jannie Pelser NuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 14, 2026Petronel Fourie "Weet"“Weet” se doel is om betroubare, maklik verstaanbare kennis vir leerders, ouers en onderwysers gratis beskikbaar te stel. Ons gaan vandag meer uitvind oor wat is WEET en daarvoor het ons vir Petronel Fourie, Weet se projekbestuurder nader getrek. Spektrum Podcasts...more12minPlay
July 14, 2026Ds Janlu Kuyler - Paulus praat net oor JesusDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe Paulus net Jesus gepraat het, maar nie saak wat nie. Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 10, 2026Andie Steele Smith - King of KingsWe kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he celebrates his “King of Kings”. Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 09, 2026Wynand du Preez - Wat is genoeg?Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wat is genoeg” uit Prediker 5:9. Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 09, 2026Kalaharistories: Opstal van DromeHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Opstal van Drome” uit Jak 1:4 Spektrum Podcasts...more7minPlay
July 08, 2026Gateway News 8 JulGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 08, 2026Vivienne Heath - GodsightingsVivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she explains “Godsightings”… just for the record, she was the one that named our “Godsightings” every Friday on GNT. Spektrum Podcasts...more3minPlay
July 08, 2026Letsie van der Bank oor die Radiokansel Damesoggendmet Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend 21 Aug, by Casa de Social de Madeira waar jy ‘n afspraak het. Spektrum Podcasts...more14minPlay
July 08, 2026Huweliksfokus: Pilare van die mannehartOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.