Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
June 30, 2026Barend Liebenberg kon weer opstaanJohann Els gesels met Barend Liebenberg. Op 27 Maart 1992 het die 17-jarige Barend Liebenberg se lewe vir altyd verander. Hy is verpletter deur 'n 22-ton vragwa in Porterville, Suid-Afrika. Op pad na sy genesing het hy talle naby-dood-ervarings Gehad wat hy deel in sy boek - Crushed to Death and lives to tell. Spektrum Podcasts...more14minPlay
June 30, 2026Barend Liebenberg ken "weer opstaan".Johann Els gesels met Barend Liebenberg. Op 27 Maart 1992 het die 17-jarige Barend Liebenberg se lewe vir altyd verander. Hy is verpletter deur 'n 22-ton vragwa in Porterville, Suid-Afrika. Op pad na sy genesing het hy talle naby-dood-ervarings Gehad wat hy deel in sy boek - Crushed to Death and lives to tell. Spektrum Podcasts...more57minPlay
June 30, 2026Ds Janlu Kuyler - Hoe lyk jou geloofsgemeenskap?Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 met sy vraag: Hoe gaan dit met jou geloofsgemeenskap? Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 25, 2026Kalaharistories - Ek is losHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek is los” uit Jes 55:7 Spektrum Podcasts...more8minPlay
June 25, 2026Johan Erasmus se kettings breekErin Patience gesels met Johan Erasmus oor sy getuienis, wat net weer bewys dat ‘n mens nooit te laag of te verlore is vir die Here nie… en dat Hy enige lewe totaal en al kan omdraai. Spektrum Podcasts...more1h 0minPlay
June 24, 2026Jannie Pelser - nuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 24, 2026Gateway News 24 JuneGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 24, 2026Kobus Pretorius oor Mighty Men LaeveldJohann Els gesels met Kobus Pretorius want dit tyd om Mighty Men vir die 7de jaar aan te bied in die Laeveld in September. Alle manne in die omgewing is uitgenooi om saam te kom aanbid en te leer. Spektrum Podcasts...more17minPlay
June 24, 2026Ds Janlu Kuyler oor Hand 21 en Paulus se besluitDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 oor Paulus se besluit ten spyte van die Heilige Gees se leiding. Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 24, 2026Huweliksfokus: moenie n perfekte huwelik verwag nieOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik verwag nie.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.