Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Het julle vergeet hoe om te lag?” uit Spreuke 17:22 Spektrum Podcasts
Johann Els is speaking with Mari Mavrodaris about her business, House of Helev (Natural Skincare), which is currently featuring in the top 13 of the national Pitch Your Business competition. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, die evangelie as motief te hê vir ons aksies. Spektrum Podcasts
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Welgevallige offer” uit Fil 4:18 Spektrum Podcasts
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Swaarkry se vlaktes” uit Ps 18:30 en 2 Sam 22:31 Spektrum Podcasts
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Francois Boyce. Hy is Pastoor / Aanbiddingsleier / Motiveringspreker / Seremoniemeester (MC) vir kindergeleenthede… en hy kuier in Gauteng met sy produksie “Die Wildtuin en ek” in die Afriforum teater waar hy die Here se diere en dinge gebruik om allerhande punte te maak. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, as ambassadeurs en bedienaars, ‘n skoon gewete voor God en mense te he. Spektrum Podcasts
6 min
About Spektrum
From the publisher's feed
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…