Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
May 13, 2026Letsie van der Bank oor die DamesoggendCharles van Onselen gesels met ons eie Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend, 21 Augustus by Casa Social de Madeira met Jo Black as spreker en sanger en Jenna Leigh Bilong as MC. Spektrum Podcasts...more15minPlay
May 13, 2026Huweliksfokus: Lewe met opregte liefdeOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Romeine 12:9. Spektrum Podcasts...more5minPlay
May 12, 2026Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, veral oor Hemelvaart. Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 12, 2026Erich Posthumus oor Godly RevolutionCharles van Onselen gesels met Erich Posthumus want dit is weer tyd vir Godly Revolution en ons hoor hy gaan Nelspruit toe die 16de Junie die jaar! Spektrum Podcasts...more18minPlay
May 12, 2026Ds Janlu Kuyler - DissipelskapDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here vra dat ons dissipels maak. Spektrum Podcasts...more5minPlay
May 07, 2026Wynand du Preez - 'n Tiende van ietsOns het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Tiende van iets” uit Lev 27:30. Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 07, 2026Kalaharistories: Want vandag, net vandagHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want vandag, net vandag” uit Ps 147:3 Spektrum Podcasts...more9minPlay
May 07, 2026Janine van Niekerk oor die Radiokansel Vrouekamp @ Shekinah LodgeJohann Els gesels met Janine van Niekerk oor die komende Radiokansel Vrouekamp wat 22 – 24 Mei by Shekinah Lodge plaasvind. Spektrum Podcasts...more13minPlay
May 06, 2026Juanita Aggenbach oor God se genade en tweede kanseJohann Els gesels met Juanita Aggenbach oor haar boek, “Liewer as lig” en ‘n gesprek oor tweede kanse, versoeking en die krag van God Spektrum Podcasts...more12minPlay
May 06, 2026Huweliksfokus - Moenie te veel van jouself dink nieOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie te veel van jouself dink nie” uit Rom 12:3 natuurlik. Spektrum Podcasts...more4minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.