Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
June 02, 2026Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure - sy tema: minder onthou, meer droom. Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 02, 2026Paul Loots en die komberse vir DanvilleJohann Els gesels met Paul Loots. Hy is ‘n gewone mens wat veilig in die Ooste van Pretoria in finansies werk. Die Here het hom egter daar gaan haal en hy het betrokke geraak by ‘n bediening in Danville (Heal the Land Westerngate) waar hy o.a. die klank weekliks doen en betrokke geraak het by ‘n gemeenskap waaraan hy andersins nooit eers sou gedink het nie. Hulle is besig om komberse vir die winter bymekaar te maak. Spektrum Podcasts...more13minPlay
June 02, 2026Ds Janlu Kuyler - Die oproer in EfeseDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 oor die oproer in Efese. Spektrum Podcasts...more9minPlay
May 28, 2026Wynand du Preez - Betaal jou werknemersOns het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Betaal jou werknemers” uit Jak 5:1 Spektrum Podcasts...more5minPlay
May 28, 2026Kalaharistories - sien jy kans?HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sien jy kans?” uit Job 5:8-9 Spektrum Podcasts...more7minPlay
May 28, 2026Maresa van der Walt oor die "streetstore" in BloemfonteinJanine van Niekerk gesels met Maresa van der Walt oor die "streetstore" in Bloemfontein en die eenheid en seen wat daaruit voortvloei. Spektrum Podcasts...more15minPlay
May 27, 2026Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 27, 2026Vrouekamp terugvoerOns het Radiokansel Vrouekamp gehou by Shekinah Resort, en die Here het werklik opgedaag en elke vrou intiem en persoonlik bedien daar. Hier is van die terugvoer wat die dames gestuur het. Spektrum Podcasts...more10minPlay
May 26, 2026Ds Janlu Kuyler - Die 7 seuns en Sy heerlikheidDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 en hoe die Here Homself verheerlik het in die vroee kerk. Spektrum Podcasts...more7minPlay
May 14, 2026Kalaharistories: In 'n vispensHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In ‘n vispens” uit Matt 9:25 en Ps 118:5 Spektrum Podcasts...more7minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.