Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 528 episodes available.
November 18, 2025Wynand du Preez: Alles wat ons is en het is SyneOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “Alles wat jy is en het is Syne” uit Lukas 18 Spektrum Podcasts...more7minPlay
November 13, 2025Janlu Kuyler: God se eer in Hand 8Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 8 oor die Here se eer in en deur gewone mense se lewens. Spektrum Podcasts...more6minPlay
November 13, 2025Kalaharistories: Kies jou geskernkHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kies jou geskenk” uit Johannes 5:6. Spektrum Podcasts...more8minPlay
November 13, 2025Ps Henri Wilson - Die PastoorJohann Els gesels met Ps. Henri Wilson van Word and Spirit gemeente, oor ‘n stuk wat hy op FB geplaas het met die naam Die Pastoor. Ons wil gesels oor die uitdagings en vreugdes van Pastoor wees… Spektrum Podcasts...more9minPlay
November 12, 2025Gateway News 12 NovGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
November 12, 2025Dr Arthur Frost - Christians marching for religious freedomJohann Els is speaking to Dr Arthur Frost about the Christian march that is taking place Thursday morning (13 Nov) at 10h00 to the Union Buildings for religious freedom in SA. Spektrum Podcasts...more17minPlay
November 12, 2025Huweliksfokus: beheer die verlede jou toekoms?Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Beheer die verlede jou toekoms?” uit Johannes 8:38. Spektrum Podcasts...more5minPlay
November 11, 2025Jannie Pelser - NuusinsigOns het Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts...more6minPlay
November 11, 2025Retief Burger: Aanbidding deur jou dadeOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbidding deur jou dade.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
November 11, 2025Wynand du Preez - Fokus op wat jy hetOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “dankbaarheid vir dit wat jy het.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 528 episodes available.