Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
April 28, 2026Mariëtte Beukes - Die Anties bring hoopJohann Els gesels oor "Die Anties Bring Hoop", gestig deur Centurion gebaseerde kunstenares Mariëtte Beukes, wat verlede jaar met hierdie kunsklasse 'n groot impak gemaak het op vroue se lewens in droogtegeteisterde gebiede in die Karoo en Kaap. Spektrum Podcasts...more12minPlay
April 28, 2026Cornelia Pieters vier André Labuschagne se nalatingskapCharles van Onselen gesels met Cornelia Pieters, dogter van wyle André Labuschagne wat vandag 70 jaar oud sou gewees het. Hy het as leier van 2 gemeentes in die Oos Kaap, ‘n merkwaardige geestelike en musikale nalatenskap gelaat en sy wil sy lewe en sy musiek met ons deel. Spektrum Podcasts...more23minPlay
April 28, 2026Ds Janlu Kuyler - Vreeslose VrymoedigheidDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 17 oor die vreeslose vrymoedigheid van die vroeë kerk. Spektrum Podcasts...more7minPlay
April 23, 2026Kalaharistories: HartsmenseHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hartsmense” uit Pred 4:10 en Spr 17:17 Spektrum Podcasts...more8minPlay
April 22, 2026Gateway News 22 AprGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more5minPlay
April 22, 2026Annemarie Esterhuizen oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 MeiJohann Els gesels met Annemarie Esterhuizen, kamp organiseerder vir die Radiokansel Vrouekamp 22 -24 Mei by Shekinah Resort. Sy is die een wat die hele kamp logisties laat werk, en sy bid elke mens deur tot die laaste oomblik wanneer almal baai sê. Spektrum Podcasts...more11minPlay
April 22, 2026Huweliksfokus: Gee jouself as ‘n lewende offerOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Gee jouself as ‘n lewende offer” uit Rom 12:1 Spektrum Podcasts...more5minPlay
April 21, 2026Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts...more5minPlay
April 21, 2026Alister Fortuin knows how Jesus can change a lifeAlister Fortuin, and ex-offender who has served 22 years behind bars after receiving life and 18 years. He comes from a life of gangsterism and is now fully rehabilitated. He has been free now for two years and 11 months and has been ordained as a Pastor. Spektrum Podcasts...more15minPlay
April 21, 2026Ds Janlu Kuyler: Die verskil wat een mens kan maakDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 16 en oor een persoon ‘n groot verskil kan maak. Spektrum Podcasts...more7minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.