Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 612 episodes available.
February 03, 2026Jannie Pelser - NuusinsigDan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en die kwessie van naamsveranderinge. Spektrum Podcasts...more6minPlay
February 03, 2026Retief Burger - Hoe help jy ander in oorwining leef?Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag gaan hy voort met sy reeks: “Hoopvol” en verduidelik hy “Hoe help ek ander in oorwinning leef?” uit Rom 15, Ef 15 en Gal 6:2 Spektrum Podcasts...more9minPlay
February 03, 2026Adriaan Adams oor Missio Dei in die kerkJohann Els gesels met Adriaan Adams van FTLT en MOTE, oor sy artikel wat die vraag vra: het die institusionele kerk haar verbintenis tot Missio Dei verloor, of is sy bloot besig om by ’n veranderende aan te pas? Spektrum Podcasts...more19minPlay
February 03, 2026Wynand du Preez - Help waar jy kanOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help waar jy kan” uit Handelinge 2 Spektrum Podcasts...more7minPlay
January 29, 2026Ds Janlu Kuyler - Petrus op die dak- Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Petrus op die dak uit Handelinge 10. Spektrum Podcasts...more6minPlay
January 29, 2026Kalaharistories - Jesus ons enigste sandnes deskundigeHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jesus ons enigste sandnes deskundige” uit 1 Pet 2:6 Spektrum Podcasts...more9minPlay
January 29, 2026Deon Pieterse se getuienisJohann Els gesels met Deon Pieterse oor die radikale inkeer wat Jesus in Sy lewe vermag het. En hoe die Here hom gered het uit die gat wat hy vir homself gegrawe het. Spektrum Podcasts...more11minPlay
January 28, 2026Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
January 28, 2026James Fouche writes GrayJohann Els speaks to James Fouche about his 3rd novel, Gray. The story aligns with the tale of Job and looks at the consequences of crime and revenge. Spektrum Podcasts...more14minPlay
January 28, 2026G21 - Renier en Anette Strydom - VerbondOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G21 huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle eerste tema is natuurlik die verskil tussen ‘n kontrak en ‘n verbond, en die implikasie van daardie verskil op jou huwelik Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 612 episodes available.