Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 612 episodes available.
January 27, 2026Jannie Pelser - NuusinsigDan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en die vraag: “Waar is God?” Spektrum Podcasts...more7minPlay
January 27, 2026Retief Burger: Hoopvol - Hoe leef ek in oorwinning?Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag gaan hy voort met sy reeks: “Hoopvol” en verduidelik hy “Hoe leef ek in oorwinning?” en hy gaan aan met laas week se tema met baie praktiese raad. Spektrum Podcasts...more10minPlay
January 27, 2026Hannelie Rockas ken God se goedheidJohann Els gesels met Hannelie Rockas, ‘n luisteraar van ons wat graag haar getuienis vanmiddag wil lewer, oor hoe goed die Here in haar lewe was. Spektrum Podcasts...more6minPlay
January 27, 2026Wynand du Preez: Belê in dit wat houOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Belê in dit wat hou” uit Lukas 6 Spektrum Podcasts...more6minPlay
January 22, 2026Ds Janlu Kuyler - Uitstorting van die Heilige GeesDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor die uitstorting van die Heilige Gees in Handelinge 10. Spektrum Podcasts...more6minPlay
January 22, 2026Kalaharistories - Vergange se daeHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Vergange se dae” uit Jak 1:4 NLV Spektrum Podcasts...more7minPlay
January 21, 2026Huweliksfokus: Verstaan die behoeftes van die huwelikOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Verstaan die behoeftes in die huwelik” Spektrum Podcasts...more4minPlay
January 20, 2026Jannie Pelser - NuusinsigDan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en oor hoe om 2026 te benader. Spektrum Podcasts...more6minPlay
January 20, 2026Retief Burger: Hoe leef ek in oorwinning?Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag gaan hy voort met sy reeks: “Hoopvol” en verduidelik hy “Hoe leef ek in oorwinning?” uit 1 Joh 5:4 Spektrum Podcasts...more6minPlay
January 20, 2026Brendan Pacheco Sanchez se nuwe expat leweJohann Els gesels met Brendan Pacheco Sanchez, senior ouditeur by Deloitte Amsterdam, al die pad van Nederland, oor sy nuwe lewe as ‘n expat. Spektrum Podcasts...more13minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 612 episodes available.