Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
December 11, 2025Ds Janlu Kuyler: Paulus se vrymoedigheidDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 9 oor Paulus se vrymoedigheid. Spektrum Podcasts...more6minPlay
December 11, 2025Kalaharistories: LewenspoedingHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Lewenspoeding uit 1 Johannes 4:16. Spektrum Podcasts...more7minPlay
December 10, 2025Gateway News 10 DecGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
December 10, 2025Etienne Beaud - viva expats!Johann Els gesels met Etienne Beaud, ‘n Elektriese ingenieur wat tans in Switserland bly. Omdat ons van volgende week af begin om sy insette uit te saai wat oor Suid Afrikaners in die buiteland gaan, wil ons hom graag leer ken vanmiddag. Spektrum Podcasts...more17minPlay
December 10, 2025Huweliksfokus: Leef jou waardestelselOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef jou waardestelsel in jou huwelik” uit Handelinge 5:29 Spektrum Podcasts...more5minPlay
December 09, 2025Jannie Pelser - NuusinsigDan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts...more7minPlay
December 09, 2025Retief Burger - Hoopvol - God van Alle HoopOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag skop hy ‘n reeks af met die naam “Hoopvol” wat gaan oor sy eie ervaring met depressie Spektrum Podcasts...more9minPlay
December 09, 2025Frans Swart oor die Kersfees SkouspelJanine gesels met Frans Swart, Besturende direkteur van Lefra Produksies, oor die Kersfees Skouspel wat hulle 16 Des aanbied in die Sunbet Arena. Frans het die Teks en Regie vir die produksie behartig en ons vind uit wat dit alles behels. Spektrum Podcasts...more9minPlay
December 09, 2025Wynand du Preez - Jou gee ingesteldheidOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 21: en hy gesels oor “Jou gee ingesteldheid.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
December 04, 2025Ds Janlu Kuyler - Petrus en DorkasDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 9 oor Petrus en Dorkas. Spektrum Podcasts...more6minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.