Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 530 episodes available.
September 16, 2025Wynand du Preez - Is jy gereed?Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “Is jy gereed?” Spektrum Podcasts...more5minPlay
September 11, 2025Ds Janlu Kuyler - Petrus se ToespraakDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2 met die tema: “Petrus se toespraak.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
September 11, 2025Kalaharistories: Ou San se dankiegebedHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ou San se dankiegebed” uit 1 Pet 4:8,11 Spektrum Podcasts...more7minPlay
September 11, 2025Janine van Niekerk - Skattejag WoordkampJohann Els kuier met met Janine van Niekerk oor die Skattejag Woordkamp 10 – 12 Okt by Buffelspoort en oor hulle hulle die Woord as ‘n skat benader die hele naweek lank. Spektrum Podcasts...more13minPlay
September 10, 2025Gateway News for the weekGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
September 10, 2025Marlene Freislich oor ADASA se bewustheidsmaandJohann Els gesels met Marlene Freislich van ADASA want September 2025 merk die 14de herdenking van Wêreld-Alzheimermaand, en die internasionale veldtog wat daarop gemik is om bewusmaking oor demensie te verhoog en die stigma daaromheen uit te daag. Spektrum Podcasts...more8minPlay
September 10, 2025Huweliksfokus: Hoe beinvloed spanning jou huwelik?Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Hoe beïnvloed spanning jou huwelik?” Spektrum Podcasts...more5minPlay
September 09, 2025Isabella Burger oor haar storiesJohann Els gesels met Isabella Burger, Retief Burger se vrou, oor haar eerste boek “My Stories,” oor die geboorte van ’n nuwe baba in die familie. Maar die eintlike ster? Die soon-to-be ouboet of ousus! Spektrum Podcasts...more15minPlay
September 09, 2025Wynand du Preez - Waar is jou skatte?Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19 Spektrum Podcasts...more5minPlay
September 04, 2025Ds Janlu Kuyler: Wees oop vir die GeesDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:2 met die tema: “Wees oop vir Sy Gees.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 530 episodes available.