Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
November 12, 2025Dr Arthur Frost - Christians marching for religious freedomJohann Els is speaking to Dr Arthur Frost about the Christian march that is taking place Thursday morning (13 Nov) at 10h00 to the Union Buildings for religious freedom in SA. Spektrum Podcasts...more17minPlay
November 12, 2025Huweliksfokus: beheer die verlede jou toekoms?Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Beheer die verlede jou toekoms?” uit Johannes 8:38. Spektrum Podcasts...more5minPlay
November 11, 2025Jannie Pelser - NuusinsigOns het Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts...more6minPlay
November 11, 2025Retief Burger: Aanbidding deur jou dadeOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbidding deur jou dade.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
November 11, 2025Wynand du Preez - Fokus op wat jy hetOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “dankbaarheid vir dit wat jy het.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
November 06, 2025Ds Janlu Kuyler - Stefanus se reaksie onder drukDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 7 oor hoe Stefanus gereageer het toe hy gemartel is vir sy geloof. Spektrum Podcasts...more7minPlay
November 06, 2025Kalaharistories: grenslose onverdiende genadeHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Grenslose, onverdiende genade” uit Klaagliedere 3:22-23 Spektrum Podcasts...more7minPlay
November 05, 2025Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more5minPlay
November 05, 2025Heinz Winkler - ONE80Johann Els is talking to Heinz Winkler. He is currently in the news about his new movement, ONE80, which was inspired by the late American activist Charlie Kirk’s organization, Turning Point USA. We want to know more. Spektrum Podcasts...more16minPlay
November 05, 2025Huweliksfokus: Ek haat my werkOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Ek haat my werk” Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.