Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 530 episodes available.
August 27, 2025Jannie Pelser - NuusinsigNet na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 27, 2025Theri Rossouw's Faith JourneyJohann Els is speaking to Theri Rossouw. She is a dynamite woman of God on a farm near Knysna, who has a whole vision for how to serve and unite her community on a very impressive scale with The Faith Journey. Spektrum Podcasts...more11minPlay
August 27, 2025Huweliksfokus - praat om vrede te bringOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Praat om vrede te bring.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
August 26, 2025Retief Burger - Niks minder as God self nieOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Niks minder as God self nie.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 26, 2025Laetitia Botha ken die Here se genesende handJohann Els gesels met Laetitia Botha wat as gevolg van ‘n aanval op hulle skool toe sy nog ‘n onderwyser was, vir lank aan erge PTSS gely het, en toe deur die Here bonatuurlik verlos was. Spektrum Podcasts...more15minPlay
August 26, 2025Wynand du Preez - die sorge van die leweOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “Die sorge van die lewe”. Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 21, 2025Ds Janlu Kuyler: Jou altaarlewe verteenwoordig JesusDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:18 - 21 met die tema: Jou altar lewe verteenwoordig Jesus Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 21, 2025Kalaharistories - Sien is nie glo nieHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sien is nie glo nie” uit Johannes 20:29 NLV. Spektrum Podcasts...more5minPlay
August 21, 2025Coenie Brand oor die eensaamheid van sendingwerkJohann Els kuier met Coenie Brand al die pad van Buluwayo, Zimbabwe, oor sy boek Boompie Alleen – Herinneringe van ‘n Sendinggesin. Dit is ’n bundel herinneringe en vertellings uit die lewe van die Brand-gesin, wat oor verskeie dekades op die sendingveld van Suid-Rhodesië (vandag Zimbabwe) gewoon en bedien het. Spektrum Podcasts...more15minPlay
August 20, 2025Aiden Pienaar gaan proe-proe deur die leweJohann Els gesels met ‘n nuwe stem hier op Radiokansel vir die resepte wat so populêr is op Spektrum. Sy naam is Aiden Pienaar, iemand wat bekend is daarvoor dat hy mense graag op ’n lewendige en opwindende kulinêre reis vat wat Mexikaanse en Suid-Afrikaanse geure kombineer. Spektrum Podcasts...more15minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 530 episodes available.