Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
June 23, 2026Andries du Toit oor Regskennisgewings by Maroela MediaJohann Els gesels met Andries du Toit, die Bestuurder van digitale besigheidsstrategie en innovasie by Maroela Media. Die regskennisgewings platform is een van die projekte wat hy bestuur en vanmiddag vertel hy ons meer daaroor. Spektrum Podcasts...more7minPlay
June 18, 2026Wynand du Preez: dankbaarheid bring tevredenheidOns het ‘n oordenking wat elke week wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Dankbaarheid bring tevredenheid” uit Hebr 13:5 Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 18, 2026Kalaharistories: Want stilte sê allesHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want stilte sê alles” uit Hooglied 2:3 Spektrum Podcasts...more7minPlay
June 18, 2026Darrel Smith ken die reddende hand van JesusJohnn Els gesels met Darrel Smith, Senior Inspekteur by die City of Cape Town, Public Safety Training College. Darrel ken die hoogste hoë en die laagste laagtepunte, en hy ken die hand van Jesus wat jou deur alles dra en elke pyn betekenis gee. Spektrum Podcasts...more16minPlay
June 17, 2026Nevelia Moloi - The Father I want to be/seeJohann Els is speaking to Nevelia Moloi, Communications Director of Heartlines, Fathers Matter. They have a Youth Month Campaign to spotlight young people’s point of view on Fatherhood. The campaign is called The Father I want to be/See – and she will be sharing the heart and agenda behind the campaign Spektrum Podcasts...more22minPlay
June 17, 2026Huweliksfokus: Respek en waarderingOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Jou maat verdien respek en waardering.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 16, 2026Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 16, 2026Reyno Weppener oor Buffelspoort se bedrywighedeWynand Rossouw gesels met Reyno Weppener oor ATKV Buffelspoort Vakansieoord se heerlike bedrywighede. Spektrum Podcasts...more20minPlay
June 16, 2026Ds Janlu Kuyler - Jou lewenstaakDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor jou lewenstaak. Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 11, 2026Kalaharistories - Die hemel is te kleinHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hemel is te klein” uit 1 Kor 3:16 en 1 Kon 8:27 - 29 Spektrum Podcasts...more7minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.