Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 415 episodes available.
October 29, 2025Huweliksfokus: Begin jou huwelik oorOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Begin jou huwelik oor” uit Hos 2:13 Spektrum Podcasts...more5minPlay
October 28, 2025Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser is volgende aan die beurt met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Hy is die week op verlof, en daarom is sy tema effe anders as gewoonlik. Spektrum Podcasts...more7minPlay
October 28, 2025Retief Burger - Gehoorsaamheid is aanbiddingOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Gehoorsaamheid is ook aanbidding.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
October 28, 2025Clarina van Ieperen - Wilberforce AcademyJohann Els gesels met Clarina van Ieperen van Wilberforce Academy. Hulle is tans in die aansoek-fase van die vierde Akademieweek wat DV 18 - 23 Januarie 2026 naby Hermanus gaan plaasvind. Die aansoeke is nog oop tot 2 November 2025, so ons wou meer weet. Spektrum Podcasts...more11minPlay
October 28, 2025Wynand du Preez - Wie is jou baas?Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor sy tema uit Lukas 6:13 – Wie is jou baas? Spektrum Podcasts...more6minPlay
October 23, 2025Ds Janlu Kuyler - Gamaliël se raadDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels is uit Handelinge 5 en gaan oor Gamaliël se raad. Spektrum Podcasts...more6minPlay
October 23, 2025Kalaharistories: Hy is vir myHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hy is vir my” uit Ps 56:10 Spektrum Podcasts...more7minPlay
October 23, 2025Zander Botha - Uganda hier kom ons!Johann Els gesels met Zander Botha van Duet Gemeente oor die Kruispunt studentegroep van Potch wat op pad is om in Uganda te gaan uitreik. Ons wil weet wat die storie agter die storie is. Kontaknommer: 076 822 7625, Instagram: https://www.instagram.com/lira_uitreik_uganda_?igsh=MWJ6ejI0azc3aGRmZw== Spektrum Podcasts...more13minPlay
October 22, 2025Gateway News - Oct 22Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
October 22, 2025Huweliksfokus: My baas praat met my nes hy wilOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “My baas praat met my soos hy wil.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 415 episodes available.