Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 612 episodes available.
June 09, 2026Ds Janlu Kuyler - Eutikus wat slaap slaap valDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor Eutikus wat al slapend by die venster uitgeval het. Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 04, 2026Wynand du Preez - Eer die armesElke week het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Eer die armes” uit Spreuke 14:31 Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 04, 2026Kalaharistories- 4 woorde van hoopHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “4 Woorde van Hoop” uit 1 Kor 15:55 Spektrum Podcasts...more3minPlay
June 04, 2026Wenda Vermaak stap saam met JesusJohann Els gesels met luisteraar van ons Wenda Vermaak oor haar getuienis van die Here se wonderwerke deur so baie uitdagings in haar lewe. Spektrum Podcasts...more15minPlay
June 03, 2026Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 03, 2026Huweliksfokus: Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbrandingOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 02, 2026Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure - sy tema: minder onthou, meer droom. Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 02, 2026Paul Loots en die komberse vir DanvilleJohann Els gesels met Paul Loots. Hy is ‘n gewone mens wat veilig in die Ooste van Pretoria in finansies werk. Die Here het hom egter daar gaan haal en hy het betrokke geraak by ‘n bediening in Danville (Heal the Land Westerngate) waar hy o.a. die klank weekliks doen en betrokke geraak het by ‘n gemeenskap waaraan hy andersins nooit eers sou gedink het nie. Hulle is besig om komberse vir die winter bymekaar te maak. Spektrum Podcasts...more13minPlay
June 02, 2026Ds Janlu Kuyler - Die oproer in EfeseDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 oor die oproer in Efese. Spektrum Podcasts...more9minPlay
May 28, 2026Wynand du Preez - Betaal jou werknemersOns het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Betaal jou werknemers” uit Jak 5:1 Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 612 episodes available.