RSG Kuns

Alcina se dekor, beligting en kostuums


Listen Later

Kaapstad Opera en die Universiteit van Kaapstad se operaskool bied die opera, Alcina, aan. Christelle Webb-Joubert gesels met die dekor- en beligtingsontwerper, Wilhelm Disbergen, en kostuumontwerper Maritha Visagie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG