Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.
July 14, 2026Klein Karoo Klassique 2026Pianis dr. Charl du Plessis is weer vanjaar die gasheer van Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. Hy vertel wat alles op die program is....more9minPlay
July 14, 2026Teksmark 2026Christelle Webb-Joubert gesels met Cornelia Faasen van NATi oor vanjaar Teksmark....more10minPlay
July 14, 20261ste Kaapstad Klavierkompetisie in 2027'n Internasionale klavierkompetisie vind in 2027 vir die eerste keer in Kaapstad plaas. Terrance April gesels met Nina Schumann, een van die stigterslede....more12minPlay
July 14, 2026The Big Bad Musical in RoodepoortAktrise Evanca Moolman vertel van die musiekspel, The Big Bad Musical, waarin die nare wolf van die sprokies in die hof verskyn....more7minPlay
July 07, 2026WGRUV-balletgeselskap se HIGHLIGHTSDie WGRUV-balletgeselskap is 'n relatief jong geselskap in Johannesburg. Hulle voer in Julie hulle produksie, HIGHLIGHTS, op. Terrance April gesels met die stigter en hoof, Holly Gruver, en Lisa Stapelberg, een van die dansers....more10minPlay
July 07, 2026Magnificent Mozart in PretoriaOp 12 Julie 2026 word 'n konsert aangebied waar slegs werke van Mozart uitgevoer sal word. Xavier Cloete is die dirigent van die Gauteng Filharmoniese Orkes, wat saam met 'n aantal soliste sal optree. Terrance April het met hom gesels....more10minPlay
July 07, 2026Something Rotten! in KaapstadMusiekregisseur Thinus Viljoen vertel van die musiekspel, Something Rotten!...more9minPlay
July 07, 2026Frank Pretorius: BloedgrondKunstenaar Frank Pretorius gesels oor sy loopbaan en sy jongste uitstalling, Bloedgrond....more21minPlay
June 30, 2026Om Te ValAktrise Tanja Franzsen vertel van, OM TE VAL. Dié fisiese teaterstuk gaan oor ‘n persoon met inperkingsindroom....more10minPlay
June 30, 2026Mart Marais Staan OpAktrise Ilne Fourie se nuwe toneelstuk, MART MARAIS STAAN OP, debuteer by vanjaar se Vrystaat Kunstefees. Sy vertel waaroor dit gaan....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.