RSG Kuns

RSG Kuns

By RSGArts
Download on the App Store

All RSG Kuns episodes

  • Oppiwater 2027-program
    Oppiwater 2027 se feesdirekteur, Frans Swart, vertel wat alles op die program is vir die fees wat plaasvind van 14 tot 19 Februarie 2027.
    14 min
  • Cape Town Opera se Romeo en Juliet
    Ná 'n suksesvolle toer van Cape Town Opera se PORGY AND BESS in onder andere Parys, Berlyn en Dortmund, is die geselskap terug in Suid-Afrika. Hulle is oorgehaal vir 'n speelvak van Charles Gounod se ROMEO EN JULIET. Terrance April gesels met die artistieke direkteur van Cape Town Opera, Magdalene Minnaar.
    9 min
  • Mozart and More
    Jean-Pierre Verster van Salon Musiek vertel van MOZART AND MORE, hulle laaste konsert vir 2026.
    5 min
  • Pieter Bezuidenhout
    Christelle Webb-Joubert kuier saam met die komponis en koorleier Pieter Bezuidenhout. Hy gesels oor sy loopbaan en sy projekkoor, Stadskoor/ -choir/ - ikwayara.
    22 min
  • Capital Music Association
    Die stigter en voorsitter van Capital Music Association, Blignault Gouws, gesels oor hulle webwerf waarop verskeie dienste aangebied word.
    11 min