Ons kry nuwe terugvoer oor stropery in die Omaruru omgewing nadat daar 'n vreeslike toename was aan die tendens die afgelope tyd wat boere letterlik met hul hande in hul hare gelaat het. Ons gesels met Alexander Steyn. Hy is die Voorsitter van die Omaruru Distriks Wag.