SFM Gesondheid Sake

๐Ÿ’Š Algemene Apteekvrae โ€“ Antwoorde wat jy moet hoor! ๐Ÿ’Š 03 September 2025


Listen Later

๐Ÿ’Š Algemene Apteekvrae โ€“ Antwoorde wat jy moet hoor! ๐Ÿ’Š
In hierdie gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos Apteek duidelike antwoorde op van die mees algemene vrae wat hulle daagliks hoor. Jou gesondheid en veiligheid is altyd eerste! Het jy geweet:
๐Ÿ‘‰ Hoekom jou voorskrif elke 6 maande hernu moet word?
๐Ÿ‘‰ Hoekom jy nie sommer antibiotika kan kry sonder โ€™n voorskrif nie?
๐Ÿ‘‰ Of generiese medisyne regtig so goed werk soos die oorspronklike?
๐ŸŽง Luister weer: Vind die potgooi op SFM se Facebook of op Spotify โ€“ soek โ€œSFM Streek RADIOโ€. ๐Ÿ“ฒ Stream SFM aanlyn: sfmstreek.com โ†’ klik โ€œLuister Regstreeksโ€.
#SFMStreekRadio #TLCHartenbosApteek #Gesondheidsake #ApteekersVrae
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SFM Gesondheid SakeBy SFM STREEK RADIO