Sebastiaan ondergaan ‘n persoonlikheidsverandering, en vang gewaagde dinge aan wat moeilikheid beteken. Bart spreek Nicole aan oor haar houding in die biblioteek.
Sebastiaan ondergaan ‘n persoonlikheidsverandering, en vang gewaagde dinge aan wat moeilikheid beteken. Bart spreek Nicole aan oor haar houding in die biblioteek.
Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Lackey.